051 410 0967   E-mail Us  
Braunvieh South Africa | Braunvieh Breed | Veiling Uitslae

Braunvieh Veiling en Skou Uitslae


Nasionale Veiling Uitslae 2021

 

  • 14 bulle verkoop teen gemiddeld R59 429. Hoogste prys Lot 4 (Witbek Omega) aan Eduan Boerdery vir R90 000.
  • 2 Dragtige koeie verkoop teen gemiddeld R23 500, hoogste prys R25 000.
  • 5 Koeie met kalwers verkoop teen gemiddeld R34 200. Hoogste prys R42 000.
  • 6 Dragtige verse verkoop teen gemiddeld R19 000. Hoogste prys R20 000.
  • Baie geluk aan die kopers en verkopers!

Veiling gehou deur Vleissentraal.  Afslaer Johan van der Nest

 


Nasionale Veiling Uitslae 2020

 

  • Lot 21 Beaulieu Mila van Hampie van Zyl verkoop vir nuwe rekord prys vir oop vers vir R47 000 aan Casper Byleveld Braunvieh Stoet van Kareedouw Britstown.
  • 9 bulle verkoop vir R 48555.00 gemiddeld
  • 9 (3 in 1) koeie met kalwers en dragtige koeie verkoop vir R 23 444.00 gemiddeld.
  • 7 oop verse verkoop vir R24 428.00 gemiddeld
  • 11 kommersiële dragtige verse verkoop vir gemiddeld R 16 000.00
  • Lot 7 Lizie-Dolla Tornado L(Bul) van Mej Marelize Bezuidenhout is vir R70 000.00 verkoop aan Mnr Hendrik Prinsloo en Willie Jacobsz van Supreme Braunvieh Stoet van Bethal.
  • Lot 14 BDT Eva(3 in 1) van Mev Sunette Botha du Toit is verkoop vir R36 000 aan Mnr Erik de Klerk Braunvieh stoet van Erdeel Kimberley.
Lot 21 - Verkoop vir R47 000 aan Casper Byleveld Braunvieh Stoet van Kareedouw Britstown.

Lot 21

Verkoop vir R47 000 aan Casper Byleveld Braunvieh Stoet van Kareedouw Britstown.

Lot 7 - Verkoop vir R70 000 aan Mnr. Hendrik Prinsloo en Willie Jacobsz van Supreme Braunvieh Stoet van Bethal.

Lot 7

Verkoop vir R70 000 aan Mnr. Hendrik Prinsloo en Willie Jacobsz van Supreme Braunvieh Stoet van Bethal.

© Braunvieh SA. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Braunvieh SA.