Geagte Braunvieh Lid,
U kan advertensies op die webblad bespreek indien u wil diere koop en / of verkoop:
Die advertensie sal vir ses weke geplaas word teen R100 (BTW uitgesluit) per advertensie.
U bespreek u advertensie by die Braunvieh Kantoor: braunviehsa@studbook.co.za of 051 410 0900