Gebeure

26 Augustus - 4 September 2011 - Pretoria lente skou

Ons neem ook weer hierdie jaar deel aan Vleissentraal se Fase C Prestasie toetsklas en Eduan Boerdery (Gawie Naude) gaan die ras daar verteenwoordig.
Die ander lede wat ook daar gaan skou is mnr FJN Harman, mnr PR Wessels en Zili Braunvieh Stoet.