|
Veiling op Pieter De Villiers se plaas.
Boere luister aandagtig na lesings tydens die boeredag op Cois se plaas op 3 April 2009.
Braunvieh raadslede en hulle gesinne het lekker saam hoe beoordeel word - Vryburg 2008.
Die Bezuidenhouts hou lekker skou op Vryburg. Die kompetisie op Vryburg is straf en die beoordelaars krap kop.
Elke Braunvieh word deeglik inspekteer tydens die beoordelaarskonferensie by Christopher op die plaas.
Gawie Naude demonstreer hoe die Braunvieh se kop moet lyk. Nelia en haar span van Landbank help graag.
|